Ons siel wag op die HERE! Teks: Psalm 33:18-22Datum: 2007-03-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Jesus Christus stig sy kerk in Antiochië deur die verkondiging van die evangelie Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21Datum: 2007-03-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 21-0
Jesus Christus verbind Hom aan God se bouplan vir die geskiedenis! Teks: Matthéüs 5:17-20Datum: 2007-03-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Vader se liefde vir sy twee afvallige seuns Teks: Lukas 15Datum: 2007-03-04Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Jesus roep ons op tot goeie werke Teks: Matthéüs 5:16Datum: 2007-02-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Jesus gee op die berg die radikale wet van die Koninkryk Teks: Matthéüs 7:24-27Datum: 2007-02-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die gemeente vandag leef in die duisend jaar Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 19Datum: 2007-02-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 19-0
Deur die drie ontmoetings onderweg, maak Christus duidelik wat dit beteken om Hom te volg Teks: Lukas 9Datum: 2007-02-18Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Jesus se sirkelroete ter wille van die herstel van die vrede Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 18Datum: 2007-02-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 18-0
God se liefde sny diep in die lewe van sy volk in! Teks: Deuteronómium 10:16Datum: 2007-02-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Deut. 10 (2007)
Die enigste duursame troos Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 1Datum: 2007-01-28Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Deur sy apostel Paulus groet Christus sy heilige gemeente te Korinthe Teks: I Korinthiërs 1Datum: 2007-01-21Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die kerk is God se inisiatief Teks: Romeine 1:1Datum: 2007-01-21Gemeente: JohannesburgPredikant: Ds HH van Alten
Die dieptepunt van Christus se vernedering is die hoogtepunt van ons verlossing Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 16Datum: 2007-01-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 16-0
Wees soos die wyse manne en vind die kindjie! Teks: Matthéüs 2:1-12Datum: 2006-12-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Jesus Christus is haastig oppad! Teks: Openbaring 22:12a & 20aDatum: 2006-12-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die volk in nood bid in verlange tot hulle God Teks: Jesaja 63:11 & Jesaja 64:1 & 12Datum: 2006-12-17Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
‘n Lied van verwagting op die reis Teks: Psalm 130Datum: 2006-12-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Adam se amp word deur Christus herstel sodat ons almal ampsdraers kan wees Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 12Datum: 2006-11-26Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 12-0 (2006)
Jakob se verlange in die lig van Dan se geskiedenis Teks: Génesis 49:16-18Datum: 2006-11-26Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Christus kom weer om die lewendes en die dooies te oordeel Teks: Nederlandse Geloofsbel 37Datum: 2006-11-26Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Sagaria se gesig van die nuwe kerkstad Jerusalem Teks: Sagaría 2Datum: 2006-11-26Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die opbou van die eenheid van Christus se gemeente Teks: Efésiërs 4:7-12Datum: 2006-11-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Paulus spoor die soldate van Christus aan om in gebed te volhard Teks: Efésiërs 6Datum: 2006-11-19Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn