Die Here Jesus leer ons om die spieël van sy woord eers voor onsself te hou… Teks: Matthéüs 7:12Datum: 2007-06-03Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God is altyd dieselfde, en daarom ook die patroon vir sy omgang met mense! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 27Datum: 2007-06-03Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 27b-0 (2007)
As iemand dors het, laat hom na Christus toe gaan en drink Teks: Johannes 7Datum: 2007-05-27Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
God profeteer die oorvloed van die Gees! Teks: Sagaría 12:10Datum: 2007-05-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Christus se wêreldnuus agter die wolke… Teks: 1 Petrus 3:17-22Datum: 2007-05-17Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die Woord van die waarheid Teks: Jakobus 1:18-27Datum: 2007-05-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die doop – sintuiglik-waarneembare waarborg van God se beloftes! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 27Datum: 2007-05-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 27a-0 (2007)
Deur die instelling van die Huttefees leer God sy volk ware dankbaarheid en vertroue Teks: Levítikus 23Datum: 2007-05-06Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Wees maar net vrolik voor die Here! Teks: Deuteronómium 16:13-17Datum: 2007-05-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Sonder God se beskikking gebeur niks nie Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 10Datum: 2007-05-06Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Paulus jaag na die volle kennis van Christus. Teks: Filippense 3Datum: 2007-04-29Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
In die doop word jy Christus s’n, en Christus en sy verdienste word joune! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 26Datum: 2007-04-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 26-0 (2007)
Die Vader van ons Here Jesus Christus is my God en Vader Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 9Datum: 2007-04-29Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die kwaliteit van ons lewe voor die Vader in die hemel Teks: Matthéüs 6:2b & 4bDatum: 2007-04-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die Gees werk deur bonatuurlike krag die wonder van geloof in God se kinders! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 25Datum: 2007-04-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 25-0 (2007)
Om Christen te wees beteken om Christus te ken Teks: Filippense 3Datum: 2007-04-22Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die kroon van die lewe behoort aan dié wat deur Christus goeie werke doen! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 24Datum: 2007-04-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Hk 24-0 (1)
Die Heer het waarlik opgestaan! Teks: Lukas 24:5b-7Datum: 2007-04-08Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Christus se sesde kruiswoord: dit is volbring Teks: Johannes 19Datum: 2007-04-06Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die geloof het geen verdienste nie, maar wel betekenis Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 23Datum: 2007-04-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 23-0 (2007)
Die vrederyk kom slegs via geloof in Jesus Christus! Teks: Matthéüs 5:38-42Datum: 2007-04-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die Vervuller van die sesde gebod maak ruimte vir die lewe van my broer en suster Teks: Matthéüs 5:21-26Datum: 2007-03-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Matt. 5 (2007)
Die ewige heerlikheid gee betekenis aan ons lewe vandag, en ons lewe vandag laat ons uitsien na die ewige heerlikheid! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 22Datum: 2007-03-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 22-0