Skip to main content
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid Afrika
  • Ontstaan
  • History
  • Foundation
  • Grondslag
  • Churches
  • Gemeentes
  • Sermons
  • Preke
  • Kerkverband
  • Church Structure
  • Ander
  • Other
  • Admin Links

Alle Preke

  1. Home
  2. Sermons
  • Die optrede van die gek bied die konteks, maar die optrede van die Here bepaal die uitkoms!

    Teks: 
    Psalm 34:9 & 12
    Datum: 
    2008-03-02
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die Here wys hoe ons toegang tot Hom verkry en behou

    Teks: 
    Psalm 15:1b
    Datum: 
    2008-02-03
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Moenie die diepte van die skuld en die skuldbelydenis probeer systap nie!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 51
    Datum: 
    2008-03-09
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 51-1
  • Die hand van God!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus, Sondag 10
    Datum: 
    2008-03-16
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 10-0 (2008)
  • Kyk na God in die geestelike mynveld van die lewe!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52
    Datum: 
    2008-04-13
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 52a-1
  • Ons gebede hunker nie na die amen nie, maar na die God van die amen

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52
    Datum: 
    2008-04-20
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 52b-1
  • Paulus se omgang met dit wat die Here oor hom bepaal het

    Teks: 
    Filippense 4:10-13
    Datum: 
    2008-05-04
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die Gees bewerk ‘n intieme band tussen ons en die Vader!

    Teks: 
    Romeine 8:14-15
    Datum: 
    2008-05-11
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die Gees laat water vloei waar dors mense dit nie verwag nie

    Teks: 
    Johannes 4:13-14
    Datum: 
    2008-05-11
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die volk in nood bid in verlange tot hulle God

    Teks: 
    Jesaja 64:1
    Datum: 
    2008-05-25
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    Dag van Verootmoediging
  • Die liefde van Christus motiveer ons om die evangelie te versprei

    Teks: 
    Efésiërs 3
    Datum: 
    2008-06-08
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds DM Boersma
  • Hanteer geestelike depressie op geestelike wyse

    Teks: 
    Psalm 43:45
    Datum: 
    2008-06-22
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Kom sing van harte die bruilofslied van die Koning!

    Teks: 
    Psalm 45
    Datum: 
    2008-07-13
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die twee geboortelyne

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus, Sondag 3
    Datum: 
    2008-07-13
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 3-0
  • Die opsies is legio, die oplossing eksklusief

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus, Sondag 5
    Datum: 
    2008-07-27
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 5-1 (2008)
  • Behou die regte perspektief op die goddelose en die regverdige!

    Teks: 
    Psalm 52
    Datum: 
    2008-08-03
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Nie die Wie nie, maar die hoe en die waarom van ons Middelaar vra groot konsentrasie!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus, Sondag 6
    Datum: 
    2008-08-03
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 6-0 (2008)
  • Slegs die gelowiges word gered!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus, Sondag 7
    Datum: 
    2008-08-10
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 7-1
  • Swaarkry in tye van seën

    Teks: 
    Psalm 60
    Datum: 
    2008-08-24
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die Heilige Gees en sy werk

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 20
    Datum: 
    2010-04-11
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die kerk is die liggaam van Christus

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21
    Datum: 
    2010-04-18
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • God die Vader aanvaar Christus se plaasvervangende offer

    Teks: 
    Matthéüs 27
    Datum: 
    2010-04-02
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die verheerlikte Christus stel homself voor

    Teks: 
    Openbaring 1
    Datum: 
    2010-04-04
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die verslag van Christus se visitasie aan die gemeente te Efese

    Teks: 
    Openbaring 2
    Datum: 
    2010-04-11
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Vervolgde gemeente, wees getrou tot die dood toe

    Teks: 
    Openbaring 2
    Datum: 
    2010-04-25
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • ‹ previous
  • 96 of 110
  • next ›

Vir enige navrae of kommentaar, kontak die Web Master