Skip to main content
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid Afrika
  • Ontstaan
  • History
  • Foundation
  • Grondslag
  • Churches
  • Gemeentes
  • Sermons
  • Preke
  • Kerkverband
  • Church Structure
  • Ander
  • Other
  • Admin Links

Alle Preke

  1. Home
  2. Sermons
  • God roep in alle erns deur sy evangelie.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 3
    Datum: 
    2002-02-10
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Let op hoe jy luister na die woord, ja, luister met jou hart en lewe.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 3
    Datum: 
    2002-02-17
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • God soek die natuurlike lewensverbande op: die kinders van gelowiges is geroepe heiliges.

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 27
    Datum: 
    2002-02-24
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • God se kragdadige roeping waardeur Hy geloof en bekering skenk.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 3
    Datum: 
    2002-03-03
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die gelykenis van die vyf verstandige en die vyf dwase meisies.

    Teks: 
    Matthéüs 25
    Datum: 
    2002-03-10
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • God se woord oor die wedergeboorte.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 3
    Datum: 
    2002-03-24
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Christus in sy heerlikheid stel homself voor.

    Teks: 
    Openbaring 1
    Datum: 
    2002-03-31
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die opgestane Christus sorg vir twee getuies van sy opstanding.

    Teks: 
    Johannes 20
    Datum: 
    2002-03-31
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Verskeie reaksies op God se genadige daad van wedergeboorte.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 3
    Datum: 
    2002-04-14
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Christus se verskyning aan Thomas ter wille van sy kerk.

    Teks: 
    Johannes 20
    Datum: 
    2002-04-14
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die allerlaaste onderrig van die Here aan sy dissipels voor sy hemelvaart.

    Teks: 
    Handelinge 1
    Datum: 
    2002-04-21
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Ware bekering bring vrugte voort.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 3
    Datum: 
    2002-04-28
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Ons eenheid met Christus in sy dood en lewe.

    Teks: 
    Romeine 6
    Datum: 
    2002-05-12
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die daaglikse sondes van swakheid preek.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 5
    Datum: 
    2002-05-12
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die verhoogde Christus kondig die uitstorting van sy Gees aan deur die tekens van wind en vuur.

    Teks: 
    Handelinge 2
    Datum: 
    2002-05-19
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Ware gelowiges kan in groot sondes val.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 5
    Datum: 
    2002-05-26
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • God laat die ware gelowiges in hul val nie verlore gaan nie.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 5
    Datum: 
    2002-06-02
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die kerk is ’n liggaam, ’n liggaam van Christus.

    Teks: 
    I Korinthiërs 12
    Datum: 
    2002-06-02
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Jesus se vlug na Egipte waarborg ons uittog uit Egipte.

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 15
    Datum: 
    2003-01-12
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die uitnemendheid van die liefde

    Teks: 
    I Korinthiërs 13
    Datum: 
    2002-06-09
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Gee ag op mekaar.

    Teks: 
    Hebreërs 10
    Datum: 
    2002-06-16
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die volharding van die heiliges hang af van die drie-enige God.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 5
    Datum: 
    2002-06-16
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die sekerheid van God se bewaring tot die saligheid.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 5
    Datum: 
    2002-06-23
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Israel se versoek om ’n koning.

    Teks: 
    I Samuel 8
    Datum: 
    2002-07-14
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • Die leer van die volharding lei nie tot ligsinnigheid nie maar tot heiligmaking.

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 5
    Datum: 
    2002-07-14
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds C Kleyn
  • ‹ previous
  • 79 of 110
  • next ›

Vir enige navrae of kommentaar, kontak die Web Master