Skip to main content
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid Afrika
  • Ontstaan
  • History
  • Foundation
  • Grondslag
  • Churches
  • Gemeentes
  • Sermons
  • Preke
  • Kerkverband
  • Church Structure
  • Ander
  • Other
  • Admin Links

Alle Preke

  1. Home
  2. Sermons
  • Let op, die hemele het vir ons oopgegaan!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 18
    Datum: 
    2008-11-30
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 18-1
  • Binne die huisgesin van God is daar besondere aandag vir die weduwees

    Teks: 
    1 Timótheüs 5:3-8 & 16
    Datum: 
    2008-12-07
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • God herstel die tuin van die lewe!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 20
    Datum: 
    2008-12-14
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 20-1
  • Ampsdraers mag met die betroubare woord ‘n voortreflike werk verrig!

    Teks: 
    1 Timótheüs 3:15-16
    Datum: 
    2008-11-16
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die vrede op aarde kom slegs via stryd!

    Teks: 
    Lukas 2:8-14
    Datum: 
    2008-12-25
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Streef na ‘n ryp oordeel oor mekaar!

    Teks: 
    1 Timótheüs 5:24-25
    Datum: 
    2009-01-25
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die Here maak regverdig!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 23
    Datum: 
    2009-01-25
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 23-1
  • Ons is nie slegs christene teenoor weduwees en ouderlinge in die kerk nie, maar ook teenoor base by die werk!

    Teks: 
    1 Timótheüs 6:1-2
    Datum: 
    2009-02-01
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die kroon van die lewe behoort aan dié wat deur Christus goeie werke doen!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 24
    Datum: 
    2009-02-01
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 24-0
  • Die Heilige Gees werk die wonder van geloof!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 25
    Datum: 
    2009-02-08
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 25-1 (2009)
  • Die leer en lewe van die gelowige is geheel en al anders!

    Teks: 
    1 Timótheüs 6:11-12
    Datum: 
    2009-02-22
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die doop – sintuiglik-waarneembare waarborg van God se beloftes!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 27
    Datum: 
    2009-02-22
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 27a-1 (2009)
  • In die nagmaal beleef ons die krag van Christus se vernedering vir die lewe oppad na die nuwe hemel en aarde!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 29
    Datum: 
    2009-03-08
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 29-1
  • Maak jou oë oop en sien wat voor jou is!

    Teks: 
    Romeine 10:6-10, 13-15
    Datum: 
    2009-03-01
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Aan die nagmaal bereik die gemeenskap tussen God en mens sy hoogtepunt!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 28
    Datum: 
    2009-03-01
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 28-0 (2009)
  • Mag ek met Jesus Christus deur die lewe gaan?

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 30
    Datum: 
    2009-03-29
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 30-1
  • Die verdeling van die wet plaas God en mens in die regte verhouding

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34
    Datum: 
    2009-05-31
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 34a-1
  • Ons God is die enige ware God en daarom wil ons Hom heelhartig dien!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34
    Datum: 
    2009-06-07
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 34b-1
  • Die viering van die Sondag maak my Geestelik sterk vir die lewe van elke dag…

    Teks: 
    Psalm 92:13-16
    Datum: 
    2009-06-07
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Hoeveel is die heerlike Naam van die Here vir jou werd?

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 36
    Datum: 
    2009-06-21
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 36-1 (2009)
  • Of dit goed gaan of sleg, Vader se bewoënheid oor ons gee altyd rede tot lof!

    Teks: 
    Psalm 103:13-18
    Datum: 
    2009-06-21
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • In die eed word die Naam van die Here ingeroep om die waarheid te laat seëvier!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 37
    Datum: 
    2009-06-28
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 37-1
  • Die kerk roep tot God om sy vriendelike aangesig na ons toe terug te draai…

    Teks: 
    Psalm 80:20
    Datum: 
    2009-04-05
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Die gemeente van Christus word opgeroep om tweede-in-bevel te wees van die koninkryk van die hemele!

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 31
    Datum: 
    2009-04-05
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    HK 31-0 (2)
  • God doen uitspraak in die saak van Jesus se geboorte uit die dood!

    Teks: 
    Handelinge 2:24
    Datum: 
    2009-04-12
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • ‹ previous
  • 43 of 110
  • next ›

Vir enige navrae of kommentaar, kontak die Web Master