Skip to main content
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid Afrika
  • Ontstaan
  • History
  • Foundation
  • Grondslag
  • Churches
  • Gemeentes
  • Sermons
  • Preke
  • Kerkverband
  • Church Structure
  • Ander
  • Other
  • Admin Links

Alle Preke

  1. Home
  2. Sermons
  • Glo in Jesus, die Seun van Dawid, en jy sal behoud vind

    Teks: 
    Markus 10:46-52
    Datum: 
    2021-04-02
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Die bloed van die Messias is ons uitweg uit die dood

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus, Sondag 5
    Datum: 
    2021-03-07
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds DM Boersma
    Verwysing: 
    2109A
  • Uit Sion seën die HERE vir die wat in sy weë wandel

    Teks: 
    Psalm 128
    Datum: 
    2021-03-28
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Neem deel aan die danklied, omdat die HERE vir ons was

    Teks: 
    Psalm 124
    Datum: 
    2021-03-25
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Die HERE se koningstroon staan vas vir ewig

    Teks: 
    Psalm 93
    Datum: 
    2021-03-21
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • ‘n Driedubbele koord word nie maklik gebreek nie

    Teks: 
    Prediker 4:9-12
    Datum: 
    2021-03-20
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Reken met die koninkryk gedurende die tyd wat jy op aarde is

    Teks: 
    Lukas 16: 9-13
    Datum: 
    2021-02-28
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds DM Boersma
    Verwysing: 
    2108A
  • Hoog op die vaste rots van ons behoud

    Teks: 
    Psalm 61
    Datum: 
    2021-02-28
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • "Samuel, Samuel!" - God verbreek die profetiese stilte...

    Teks: 
    1 Samuel 3:1, 20-21
    Datum: 
    2021-02-28
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    Profete-Projek 3
  • Maak gereed vir die koms van die Erekoning

    Teks: 
    Psalm 24
    Datum: 
    2021-02-14
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Die skepping smag na vryheid

    Teks: 
    Romeine 8:19
    Datum: 
    2020-01-05
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds. P Houtman
  • Jesus gee vir sy volgelinge sy grootste geskenk ooit

    Teks: 
    Johannes 7:37-39
    Datum: 
    2021-02-14
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds DM Boersma
    Verwysing: 
    2106A
  • Ons word gered danksy God se ontferming en nie vanwee enige regverdiging van onsself nie

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus, Sondag 3
    Datum: 
    2021-02-07
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds Hannes Breytenbach
  • Die voorreg om te lewe in die verbond

    Teks: 
    Psalm 25:10
    Datum: 
    2021-02-07
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Moses, unieke profeet, eenvoudige dienskneg...

    Teks: 
    Hebreërs 3:1-6
    Datum: 
    2021-02-07
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    Profete-Projek2
  • Die profete-amp leer aan God se volk dat hulle godsdiens ‘openbaring’ is, en nie ‘manipulasie’ nie!

    Teks: 
    Deuteronomium 18:18
    Datum: 
    2021-01-24
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
    Verwysing: 
    Profete-Projek1
  • Gods belofte is ons aansporing om te bid

    Teks: 
    Jeremia 29:12-14
    Datum: 
    2021-01-31
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds DM Boersma
    Verwysing: 
    VGK Maranata, Joburg, Pretoria
  • Laat Christus jou sorge vervang met sy vrede.

    Teks: 
    Filippense 4:6-7
    Datum: 
    2020-04-05
    Gemeente: 
    JHB, PTA, Maranata, Belville
    Predikant: 
    Ds DM Boersma
  • God verkies en roep sy gemeente met die doel dat ons ons nie laat mislei nie, maar ons oë hou op ons Here Jesus Christus wat in heerlikheid sal kom

    Teks: 
    2 Thessalonicense 1:3-12
    Datum: 
    2020-03-29
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds Hannes Breytenbach
  • God beloof met die oog op Christus aan ons verligting in ons verdrukking

    Teks: 
    2 Thessalonicense 1:1-12
    Datum: 
    2020-03-15
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds Hannes Breytenbach
  • God is in beheer van die geskiedenis en ons moet op Hom vertrou

    Teks: 
    2 Petrus 3:8,9
    Datum: 
    2020-03-15
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds. GF Mnisi
  • Christus se wonderteken aan ‘n melaatse bevestig die krag, betroubaarheid en aktualiteit van God se Woord

    Teks: 
    Mattheus 8:1-4
    Datum: 
    2021-01-24
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • In sy genadeverbond gee God aan sy kinders wette tot hulle beswil

    Teks: 
    Levitikus 26:45-46
    Datum: 
    2021-01-24
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • God het Maria liefdevol geroep vir haar diens vir die nederige binnekoms van die Seun van God in hierdie wereld. Beweeg God se Woord ons vanoggend soos vir haar destyds tot gelowige en dankbare diens aan God?

    Teks: 
    Lukas 1:26-38
    Datum: 
    2020-12-25
    Gemeente: 
    Pretoria en Maranata
    Predikant: 
    Ds Hannes Breytenbach
    Verwysing: 
    Kersfees 2020
  • Wie Jesus volg, moet in beweging kom!

    Teks: 
    Johannes 20: 19-23
    Datum: 
    2020-04-12
    Gemeente: 
    Pretoria
    Predikant: 
    Ds DM Boersma
    Verwysing: 
    Aanlyndiens vir Joburg, Pta, Mar, Belville
  • ‹ previous
  • 31 of 110
  • next ›

Vir enige navrae of kommentaar, kontak die Web Master