Skip to main content
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid Afrika
  • Ontstaan
  • History
  • Foundation
  • Grondslag
  • Churches
  • Gemeentes
  • Sermons
  • Preke
  • Kerkverband
  • Church Structure
  • Ander
  • Other
  • Admin Links

Alle Preke

  1. Home
  2. Sermons
  • God se diepe bedoeling met die negende gebod

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 43
    Datum: 
    2017-03-19
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Die Gees van Christus leer jou slegte begeertes af en goeie begeertes aan

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 44
    Datum: 
    2017-03-26
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Glo in die wonder van die opstanding

    Teks: 
    Markus 16 : 9-14
    Datum: 
    2017-04-16
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Glo in die Evangelie van Christus se bloed

    Teks: 
    Levítikus 7 : 26 en 27
    Datum: 
    2017-04-14
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Waar die hart vol van is, loop die mond van oor

    Teks: 
    I Petrus 3 : 15 en 16
    Datum: 
    2017-04-02
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Christus leer ons hoe om te bid

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 45
    Datum: 
    2010-04-02
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Wie nugter is, verklaar oorlog teen die duiwel

    Teks: 
    I Petrus 5 : 8-9
    Datum: 
    2017-04-23
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Petrus se hartstogtelike pleidooi

    Teks: 
    II Petrus 1 : 15-2 : 3
    Datum: 
    2017-04-30
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • God gee die armes reg op ‘n bestaan, en God gee die rykes die taak om dit waar te maak

    Teks: 
    Rut 2
    Datum: 
    2017-05-04
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • God se wil is die beste, soos in die hemel, net so ook op die aarde

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 49
    Datum: 
    2017-05-14
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Die verhoogde Christus sorg vir die vrye voortgang van die Evangelie

    Teks: 
    Markus 16 : 19 en 20
    Datum: 
    2017-05-25
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Christus leer ons om met die vierde bede te bestel uit God se spyskaart

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 50
    Datum: 
    2017-05-28
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Die wonder van die wedergeboorte uit die Heilige Gees

    Teks: 
    Johannes 3 : 8
    Datum: 
    2017-06-04
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Jesus leer ‘n wetgeleerde die weg tot die ewige lewe

    Teks: 
    Lukas 10 : 25-37
    Datum: 
    2017-06-11
    Gemeente: 
    (onbekend)
    Predikant: 
    Ander
  • Teenoor spottende skeptisisme, roep die Skrif op tot gelowige verwagting van die wederkoms

    Teks: 
    II Petrus 3 : 1-13
    Datum: 
    2017-06-11
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Die apostel roep ons op om die regte fokus, die regte hoop, in hierdie lewe te behou

    Teks: 
    II Petrus 3 : 14-18
    Datum: 
    2017-06-18
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Christus het die kuns van vergifnis vervolmaak

    Teks: 
    HK Sondag 51
    Datum: 
    2017-06-18
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Bly staande in die geestelike stryd

    Teks: 
    Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52 vraag en antwoord 127
    Datum: 
    2017-06-25
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Bewaar julleself in die liefde van God

    Teks: 
    Judas 1: 20-21
    Datum: 
    2017-07-23
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • God maak ons iets van sy uitverkiesing bekend, met die doel om ons te troos

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 1,1-6
    Datum: 
    2017-07-30
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Ons goeie Vader het ons voor die grondlegging van die wêreld uitgekies, sodat ons toegewyd en suiwer in sy diens sal lewe

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 1 ; 7-14
    Datum: 
    2017-08-14
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • Bly by die gekruisigde

    Teks: 
    Galásiërs 6:11-18
    Datum: 
    2017-08-14
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds HH van Alten
  • Dankoffer en Nagmaal herdenk God se Geskenk

    Teks: 
    I Samuel 1 : 24-28
    Datum: 
    2017-08-21
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • God is barmhartiger as mense

    Teks: 
    Dordtse Leerreëls 1,15-18
    Datum: 
    2017-08-21
    Gemeente: 
    Maranata
    Predikant: 
    Ds PG Boon
  • ‹ previous
  • 110 of 110

Vir enige navrae of kommentaar, kontak die Web Master