Die Heilige Gees woon in die gelowiges as die derde Persoon van die drie-enige God. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 20Datum: 2003-03-02Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die Here is ’n intieme vriend van die wat Hom vrees. Teks: Psalms 25Datum: 2003-02-23Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Christus se hemelvaart waarborg vir ons ’n goeie tuiskoms. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 18Datum: 2003-02-16Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Christus het opgestaan om vir ons die lewe te gee. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 17Datum: 2003-02-09Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Ons is baie ryk met die Here God. Teks: Psalms 16Datum: 2003-02-09Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Paulus se gebed vir die broers en susters in Efese. Teks: Efésiërs 3Datum: 2003-02-02Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Jesus begin om sy heerlikheid aan sy dissipels te toon op 'n bruilofsfees Teks: Johannes 2Datum: 2003-02-02Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds AJ de Visser
In Christus Jesus is ek dood vir die sonde. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 16Datum: 2003-01-26Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Jesus se vlug na Egipte waarborg ons uittog uit Egipte. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 15Datum: 2003-01-12Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Here, U deurgrond en ken my. Teks: Psalms 139Datum: 2003-01-05Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Deur Abigail hou God Dawid op die messiaanse spoor. Teks: I Samuel 25Datum: 2002-12-08Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Met sy hemelvaart het Christus ons lewe veilig in die hemel veranker. Teks: Hebreërs 6Datum: 2002-12-04Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die loflied op die God van die lewe. Teks: Psalms 139Datum: 2002-12-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Sagaria se gesig van die goue kandelaar en die twee olyfbome. Teks: Sagaría 4Datum: 2002-11-24Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die noue verbinding tussen die Christus en die christen. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 12Datum: 2002-11-24Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
God se wonderlike bevryding van sy gesalfde Dawid uit die hande van die moordlustige koning Saul. Teks: I Samuel 19Datum: 2002-11-17Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die saligheid is in niemand behalwe Jesus Christus nie. Teks: Handelinge 4Datum: 2002-11-10Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Wys dat die christelike hoop julle lewe as gelowiges tipeer. Teks: I Thessalonicense 5Datum: 2002-11-03Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die voorsienigheid van God, veral in die lyding. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 10Datum: 2002-10-27Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Dawid die gesalfde van die Here. Teks: I Samuel 18Datum: 2002-10-27Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die noodsaak van die belydenis van die drie-enige God. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 8Datum: 2002-10-13Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Dawid roep die oorwinning uit oor Goliat en die Filistyne. Teks: I Samuel 17Datum: 2002-10-13Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die ware geloof. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 7Datum: 2002-10-06Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die middelaar van God volgens die skrifte: ons Here Jesus Christus. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 6Datum: 2002-09-29Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die Here laat Samuel Isai se jongste seun salf. Teks: I Samuel 16Datum: 2002-09-29Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn