Die opdrag van God aan sy beelddraers Teks: Génesis 1 : 28Datum: 2016-01-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Jy is gesalf met die Heilige Gees. Verwag baie daarvan Teks: I Johannes 2 : 20, 21 en 27Datum: 2015-12-27Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds DM Boersma
Ons sien uit na dit wat nou nog onsienlik is. Ons hoop op dit wat in Christus vasstaan Teks: Hebreërs 11 : 1Datum: 2015-12-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus stel sy diensknegte aan op die regte plek en op die regte tyd Teks: I Korinthiërs 16 : 5-9Datum: 2015-11-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus die Lewende gee aan sy gemeente vrymoedigheid om die Woord teen alle dreiging te spreek Teks: Handelinge 4 : 1-31Datum: 2015-11-29Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds Hannes Breytenbach
Die God van alle genade sal julle volmaak, bevestig, versterk en grondves Teks: I Petrus 5 : 10-11Datum: 2015-11-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Is jou hart ook die GPS na die nuwe Jerusalem Teks: Psalms 84 : 6Datum: 2015-11-22Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
‘n Ernstige waarskuwing aan die koningshuis van Dawid Teks: II Kronieke 10 : 15Datum: 2015-11-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die oordeel van die koningin van Skeba Teks: II Kronieke 9 : 1-12Datum: 2015-11-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE sorg dat Salomo sy regering weer afstem op sy geopenbaarde wil Teks: II Kronieke 7 : 11-22Datum: 2015-10-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Nut van Christus se opstanding Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 17Datum: 2015-10-25Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die panorama van Christus se lewe op aarde bied ons lewe perspektief Teks: Openbaring 12 : 5Datum: 2015-10-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die seën van die Here Jesus maak die poort van die koninkryk oop vir hulle wat word soos kindertjies Teks: Markus 10 : 13-16Datum: 2015-10-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Vader weet wat ons nodig het Teks: Matthéüs 6 : 7-13Datum: 2015-10-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die voorbereiding van die tempelbou as onderdeel van God se heilsplan. Teks: II Kronieke 2Datum: 2015-09-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God sorg dat Salomo sy lewe afstem op die golflengte van sy verlossingsplan Teks: II Kronieke 1 : 1-13Datum: 2015-09-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Daar is ‘n profeet in Israel. Dit is ‘n troos. Dit is ook ‘n oproep. Teks: II Konings 5 :1-8Datum: 2015-08-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Getuig van Christus, waar en in watter omstandighede jy ook al is Teks: Handelinge 26 : 22-23Datum: 2015-08-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die verhoogde Christus sorg dat die prediking van die Evangelie voortgaan Teks: Handelinge 15 : 36-41Datum: 2015-08-02Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Evangelie arriveer op Cyprus, as voorbode vir baie lande wat sou volg Teks: Handelinge 13 : 6-12Datum: 2015-07-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Heilige Gees dwing respek af vir die kerk Teks: Handelinge 5 : 13Datum: 2015-06-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Volg die voetspore van die Heilige Gees Teks: Handelinge 10 : 45Datum: 2015-06-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Here Jesus Christus waak oor sy gemeente Teks: Handelinge 12 : 11Datum: 2015-06-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Heilige Gees skenk ‘n nuwe toekoms aan die Ethiopiër Teks: Handelinge 8 : 26-39Datum: 2015-05-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Deur sy hemelvaart vestig Christus u geloof op die omvang van sy koninkryk Teks: Handelinge 1 : 1-11Datum: 2015-05-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon