Die onderstebo koninkrykslewe van ‘n dissipel is moontlik gemaak deur die Meester Teks: Mattheus 5: 1 - 4Datum: 2019-09-15Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J BruintjesVerwysing: Saligsprekings
Op Biddag nader ons die Hoorder van die gebed Teks: Psalm 65Datum: 2019-09-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE beoog altyd die welsyn van Sy volk Teks: Maleagi 3:6-12Datum: 2019-09-15Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
The kingdom life given by the king Teks: Mattheus 5 - 7Datum: 2019-09-08Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J BruintjesVerwysing: Bergpredikasie
Die lewe in die koninkryk, deur die Koning gegee Teks: Mattheus 5 - 7Datum: 2019-09-08Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J BruintjesVerwysing: Bergpredikasie
Die Psalm van die sewe donderslae Teks: Psalm 29Datum: 2019-09-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Woord van God is God se Woord Teks: NGB artikel 3Datum: 2019-09-01Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
The Word of God is God’s Word Teks: NGB artikel 3Datum: 2019-09-01Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die HERE is my erfenis vir ewig Teks: Psalm 16Datum: 2019-08-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God stuur dienaars om sy barmhartige heerskappy te bedien sodat die gemeente hulle aan Hom as die Heilige kan onderwerp Teks: Númeri 20:1-13Datum: 2019-08-25Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
Die twee mooiste boeke Teks: NGB artikel 2Datum: 2019-08-25Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
The Two most beautiful books Teks: NGB artikel 2Datum: 2019-08-25Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die dankoffer onderhou die band tussen die ontvanger en die Bron van alle goeie gawes Teks: Levitikus 3Datum: 2019-08-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Jesus maak Homself bekend aan die begin van die Messiaanse sending Teks: Mattheus 4: 12 - 25Datum: 2019-08-11Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
‘n Môrelied van dank vir God se beskerming Teks: Psalm 3Datum: 2019-07-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Seun van God, Jesus Christus, kom! Teks: Mattheus 3: 11 - 17Datum: 2019-07-14Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Jesus word versoek om sy missie as die Seun van God te laat vaar, maar Hy hou vas aan die Woord Teks: Mattheus 4: 1 - 11Datum: 2019-07-14Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Bekeer julle! Want die koninkryk van die hemele het naby gekom! Teks: Mattheus 3: 1 - 10Datum: 2019-06-30Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die ware Israeliet herleef die geskiedenis van die Ou Testament Teks: Mattheus 2: 13 - 23Datum: 2019-06-23Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Christus se tweesnydende swaard in Stefanus se prediking Teks: Handelinge 7:2-53Datum: 2019-06-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die rykdom in Christus ken geen grense Teks: Handelinge 4:32-37Datum: 2019-06-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die erfsonde Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 3Datum: 2019-06-16Gemeente: PretoriaPredikant: Ds PG Boon
Christus se opdrag vir die Pinksterbedeling Teks: Handelinge 1:6-8Datum: 2019-06-09Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
twee konings. Twee volke. Drie reaksies. Teks: Mattheus 2: 1 - 12Datum: 2019-06-02Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Christus leer ons lofprys en vertrou as afsluiting van ons gebed Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 52, 128-129Datum: 2019-06-02Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon