Christus se onberispelike geregtigheid moet in die gemeente bly skitter Teks: Filippense 3:5-9Datum: 2023-02-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Ontspanne lewe in die verwagting van die ewige lewe Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 22Datum: 2023-02-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Soos wat Jakobus die heelheid van ons geloof soek, so soek ons dit ook vir mekaar. Teks: Jakobus 5:19-20Datum: 2023-02-05Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Jakobus-reeks #11
Soek die alleroorvloedigste geregtigheid! Teks: Mattheüs 5:20Datum: 2023-01-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
(1) Onderskat nie die bose se mag nie, (2) erken ook jou eie onmag, (3) en beroep jou op God se almag. Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 52aDatum: 2023-01-27Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ Bijzet
Die rykdom van die woord: Amen Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 52Datum: 2023-01-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die gebed is God se middel by uitstek om ons verhouding met Hom heel te maak. Teks: Jakobus 5:13-18Datum: 2023-01-22Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Jakobus-reeks #10
Hoe berei God ons voor op die koms van ons Verlosser? Teks: Matthéüs 3:1Datum: 2023-01-20Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ Bijzet
Christus leer ons die sesde bede bid, want Christus ken die duiwel en Christus ken ons Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 52 v/a 127Datum: 2023-01-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE verkies ‘n Gideonsbende Teks: Rigters 7:2 & 9Datum: 2023-01-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
All for the sake of the gospel! Teks: 1 Korinthiërs 9:1-18Datum: 2023-01-08Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Alles ter wille van die evangelie! Teks: 1 Korinthiërs 9:1-18Datum: 2023-01-08Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Ook Anno Domini [in die jaar van die Here] 2023 mag ons geduldig op Christus se koms wag! Teks: Jakobus 5:7-11Datum: 2023-01-01Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Jakobus-reeks #9
DV, die kuns om Christelik te lewe Teks: Jakobus 4:13-17Datum: 2022-12-31Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Jakobus-reeks #8
Die noodsaak van die Bybel vir die koms van die hemelse koninkryk Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 48Datum: 2022-12-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die goeie nuus dat Christus sy kerk op aarde kom versamel het en altyddeur lei en versorg, destyds vir sy uitverkorenes in Korinte en vandag vir sy gemeente hier en wereldoor Teks: 1 Korinthiërs 4: 1-21Datum: 2022-12-04Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
God sê: ek sal…! Teks: Exodus 6: 6-13Datum: 2022-11-27Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM BoersmaVerwysing: Preeknr. 2244
Die hand van die Here in die geboorte van Johannes Teks: Lukas 1:57-66Datum: 2022-11-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die eerste bede openbaar die rede vir ons bestaan Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 47Datum: 2022-11-20Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die klein wonder baan die weg vir die groot wonder Teks: Lukas 1:56Datum: 2022-11-20Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus lê ons die woorde in die mond: Noem Hom "Onse Vader" en voeg daarby "wat in die hemele is" Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 46Datum: 2022-11-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Ons God kan en sal verlos in lewe en in sterwe Teks: Daniel 3:17-18Datum: 2022-11-13Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
God se Gees woon in die gemeente wat ‘n heilige tempel van God is Teks: 1 Korinthiërs 3Datum: 2022-11-06Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
Gebruik jou kennis van vryheid in Christus in diens van ander Teks: 1 Korinthiërs 8Datum: 2022-11-06Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Use your knowledge of freedom in Christ in service of others Teks: 1 Korinthiërs 8Datum: 2022-11-06Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes